Description
Boksak 25L Koelsak is gebou vir die pad, die jagveld en elke avontuur tussenin. Met ’n robuuste ripstop buitekant en ’n PVC-gelaste binnekant sonder enige stikwerk, beteken dit geen lekke en 100% waterdigte beskerming.
Perfek vir alles van jagtoere en kampnaweke tot familie vakansies en daguitstappies — hou jou voertuig skoon en beskerm teen nat vleis, yswater en mors. Afgewerk met premium YKK ritse en beslag vir ekstra duursaamheid en betroubaarheid.
✔ 25L kapasiteit
✔ 100% waterdig
✔ Geen stikwerk binne – geen lekke
✔ Sterk ripstop buitedop
✔ YKK ritsen & fittings
✔ Ideaal vir jag, kamp, vakansies en daaglikse gebruik
✔ Persoonlike naam patch beskikbaar op aanvraag
Gebou om te hou. Gebou vir die pad.


